SANParks Berg-en-Dal Rest Camp
- Kapasiteit: 851 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the R570, Kruger National Park, Malelane, 1320, Mpumalanga
- Vanaf R390 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
SANParks Berg-en-Dal Rest Camp is in die wêreldbekende Kruger Wildtuin aan die oewer van die Matjulu-spruit geleë en bied 'n uitsig oor die golwende heuwels na die ooste. Daar is droë riviere na die noorde en suide wat in die skadu van reusebome skuil en 'n dam begrens die kamp. Sorg is geneem om die natuurlike plantegroei in die kamp te bewaar. Berg-en-Dal is die enigste kamp wat in 'n ruwe, bergagtige omgewing geleë is.
Dit het 'n kafeteria en 'n winkel, Tindlovu Restaurant, 'n gemeenskaplike wassery, 'n vulstasie, 'n gemeenskaplike kombuisie en ablusiegeriewe, braaigeriewe, 'n ouditorium met konferensiegeriewe, 'n basiese piekniekarea vir dagbesoekers en 'n swembad wat net vir oornaggaste is.
Doendinge by Berg-en-Dal sluit begeleide boswandelings, wildritte onder leiding van opgeleide veldgidse, bosontbyte en bosbraais, Bushman en Wolhuter se wildernisroetes, seisoenale opvoedkundige programme vir kinders, 'n renoster-wandelpad met braille-aanwysings en filmvertonings van wild-dokumentêre elke aand behalwe Sondae in.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
LekkeSlaap
Internal ...
Eiendomme 100+
Resensies 1921
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Off the R570, Kruger National Park, Malelane, 1320, Mpumalanga
- Gaste dink SANParks Berg-en-Dal Rest Camp het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 851 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the R570, Kruger National Park, Malelane, 1320, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang