Successfully reported
+34

SANParks Camdeboo National Park

  • Kapasiteit: 98 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the N9, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Vanaf R345 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Camdeboo Nasionale Park is in die Karoo geleë en omring byna heeltemal die Oos-Kaapse dorpie Graaff-Reinet. Die Karoo van Suid-Afrika, wat honderde miljoene jare gelede gevorm is, is een van die groot natuurwonders van die wêreld. Camdeboo Nasionale Park bied aan die besoeker insig in die unieke landskap en ekosisteem van die Karoo, om nie eers te praat van ontsaglike natuurskoon nie.

Camdeboo Nasionale Park se akkommodasie is op die vloedvlaktes van die Nqweba-dam geleë en verkrygbaar via die Lakeview-hek op die N9 na Middleburg. Hierdie area is deel van die Park se wildkykarea wat die tuiste is van buffels, bokke soos gemsbokke, elande, rooihartbeeste en springbokke, kleiner soogdiere soos swartrugjakkalse, en baie voëlspesies.

Met 'n geskatte 100 000 mense wat hierdie terrein elke jaar besoek, is die Vallei van Verlatenheid 'n voorste toeriste-aantreklikheid in die streek.

Daar is 'n aantal 4x4-roetes wat in beide die oostelike en westelike gedeeltes van die Park verken kan word. Dagbesoekers is welkom en kan van verskeie besienswaardighede gebruik maak soos die Vallei van Verlatenheid, wildkykarea en 'n aantal piekniekplekke.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Vera B
Gesin met tieners
5.0
Heerlik rustig. Ons gesin van vier het twee aande by Camdeboo gekamp. Die kampplekke is lekker privaat en die badkamers skoon en netjies. Die personee...
Sien meer
Sep 2024
Bianka H
Saam met lewensmaat
4.8
Great location with privacy. Beautiful unique camping site. However, there wasn't toilet paper in the ladies' bathroom.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Meldon K
Gesin met tieners
4.8
Omgewing is mooi. Ablusie kan beslis verbeter. Mooi area.
Nov 2024
Anthony B
Saam met vriende
4.6
Wonderful. Great stopover and extremely clean with great utensils and equipment. Loved every minute, a big shout out to SA Parks.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Johan M
Gesin met tieners
4.6
Camdeboo National Park sal ons beslis aanbeveel! Goeiemôre. Camdeboo National Park sal ons beslis aanbeveel, die badkamer kort 'n upgrade, soos die me...
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

LekkeSlaap
Internal ...

Eiendomme 100+

Resensies 1925

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Off the N9, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink SANParks Camdeboo National Park het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 345
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 345
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 345
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 98 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the N9, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAScVyS3RYoNEWU5mnjzko4y6inJnh6DWfM5R34LMyR5CNsvTZnw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R345 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 Off the N9 Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.220172 24.540482

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang