Successfully reported

SANParks Crocodile Bridge Rest Camp

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Marietjie O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Dit was 'n heerlike ondervinding. Ons het baie lekker gebly. Die kamp word goed onderhou en was te alle tye netjies en skoon. Die personeel was altyd vriendelik, hoflik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourens Daniel S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Heerlike rustige pragtige ruskamp. Heerlike, die beste kamp plek. Pragtig netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Plesier en rustigheid. Uitstekend gewees en personeel vriendelik. Geriewe is goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Este P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Altyd 'n ervaring. Oorgeslaap voordat ons verder gery het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wayne L
Kort verblyf
4.8
Feb 2025

Pleasant and peaceful. Pleasant stay, peaceful. Cleaning staff, shop staff and the guys at the gate were very pleasant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rozanne S
1 nag Saam met vriende
4.6
Aug 2025

Salig in die bos. Groot voorreg om deel te kon wees van die ware Wildtuin. Diere te besigtig vanaf die stoepie, dieregeluide te ervaar ens. Eenheid voldoen aan basiese behoeftes, net soos mens nodig het met 'n kuier in die bos - die basiese, met diere wat alle verwagtinge oortref!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elaine M
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Absoluut wonderlik gewees. Vriendelike personeel, netjies en skoon. Dit was heerlik gewees. Oral in en om Crocodile Bridge is dit netjies, 'n pragtige winkel. Die bungalow was netjies en op hulle plek. Diens was uitstekend van die personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petra B
1 nag Saam met lewensmaat
1.0
Des 2024

Kampers was vriendelik, geriewe nie na wense. Geriewe was nie op dieselfde standaard as ander kampe in die Kruger Wildtuin nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Des 2023

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Deidre V
1 nag
5.0
Mei 2022

Fantasties. Puik, vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

LekkeSlaap
Internal ...

Eiendomme 100+

Resensies 1919

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 390
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 390
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 390
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 194 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R571, Kruger National Park, Komatipoort, 1350, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAs5fy4ElNDXpIyxHzEMnFr9aiUyZ8N1bwnMGIcE0Sej5k0kl5bh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R390 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 Off the R571 Kruger National Park 1350 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.358439 31.893527

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang