SANParks De Hoop Camp Site
- Kapasiteit: 72 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the N7, Richtersveld Transfrontier Park, 8290, Noord-Kaap
- Vanaf R303 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
SANParke De Hoop Kampterrein is een van die gewildste plekke in die Richtersveld Oorgrenspark. Spookagtig mooi en verbrand deur 'n snerpende son, vorm die lawaberge en sandvlaktes Suider-Afrika se grootste bergwoestynpark, die Richtersveld-oorgrenspark.
De Hoop Kampterrein is seker die mees sentraal geleë kampterrein wat ook aan die rivier is. Hierdie area is ook 'n gunsteling onder vlieghengelaars, voëlkykers en kinders. 'n 4x4 hoëvryhoogtevoertuig word benodig. Die kamp het 12 rustieke staanplekke, met gemeenskaplike koue water ablusies.
Besoekers kan kunsvlieghengel en swem in die rivier geniet, of jou eie toerusting saambring en vlotvaart.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
LekkeSlaap
Internal ...
Eiendomme 100+
Resensies 1925
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Off the N7, Richtersveld Transfrontier Park, 8290, Noord-Kaap
- Gaste dink SANParks De Hoop Camp Site het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 72 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the N7, Richtersveld Transfrontier Park, 8290, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang