Successfully reported
+32

SANParks Elandsberg Wilderness Camp

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R355, Tankwa Karoo National Park, 8190, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 741 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

SANParks Elandsberg Wilderness Camp is in die manjifieke Tankwa-Karoo Nasionale Park wat weerskante van die Noord- en Wes-Kaap-grense uitstrek. Die park word deur die Roggeveld-platorand aan die oosstekant, die Sederberge aan die westekant en die Klein Roggeveld na die suide geraam.

Die afgeleë, romantiese Elandsberg-kothuise is 18 km vanaf die park se ontvangs by Roodewerf, in die Elandsberg-heuwels. Elke kothuis het 'n en suite-badkamer, 'n kombuis met 'n tweeplaatgasstoof, sonkragyskas, eetgerei, breekware, kookgerei, parafienlampe en kerse, en die leefarea het 'n slaapbank en 'n kaggel. Daar is 'n onderdakstoep met 'n plonspoel, sonstoele, buitemeubels en ingeboude braaigeriewe.

Die ongekunstelde ontwerp gee gaste 'n ware natuurervaring met 'n sonsondergang oor die Roggeveld-platorand. Elke kothuis spog met uitsigte oor die pragtige Karoo-vlaktes en Roggeveld-platorand. Die kothuise is ver van mekaar af en bied die nodige privaatheid, tog is hulle naby genoeg dat gaste verskillende kothuise saam kan bespreek.

Deur plaaslike, ongebakte klei-en-strooi-bakstene vir sekere dele van die mure te gebruik, word 'n vervloë era opgeroep. Voorbeelde van dié boumetode kan in verskeie ruïnes in die park gevind word.

Dít is wat jy hier sal kry

Swembad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.3
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Victoria V
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect. We absolutely loved our stay at Elandsberg! The gravel road is quite severe, so make sure you are set up accordingly. Do yo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Barbara C
Gesin met tieners
5.0
Rustig en vrede. Lekker gebly, sorg dat julle genoeg spaarwiele het. Hier en daar kort 'n klein bietjie onderhoud, maar niks om oor te kla nie. Person...
Sien meer
Okt 2025
Careena T
5.0
Relaxing, clean with great views. Great find. We really loved the place. Great clean spacious facilities. Great views of mountains and ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Mechau V
5.0
Kuier saam vriende en familie. Netjies skoon. Mooi uitsig. Kalmte en vrede.
Aug 2025
Esti S
Gesin met klein kinders
5.0
Amazing mooi en so rustig. Dit was 'n baie lekker huisie! Ons het gedink daar is 2 slaapkamers omdat die huisie 4 mense kan vat, maar daar is slegs 'n...
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

LekkeSlaap
Internal ...

Eiendomme 100+

Resensies 1919

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Off the R355, Tankwa Karoo National Park, 8190, Noord-Kaap
  • Gaste dink SANParks Elandsberg Wilderness Camp het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 741
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 741
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 741
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R355, Tankwa Karoo National Park, 8190, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKLvY6Cm7Qffs4wq7e9dkXkwvRViym7FANWgwX38y75qReZWadj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 741 per nag (plek vir 4) 56 5 1 5 Off the R355 Tankwa Karoo National Park 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.17505 19.973786

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang