Successfully reported

SANParks Knysna Lakes Section

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.2
Mamre W
1 nag
5.0
Okt 2025

Onvergeetlike mooi in die hart van die woud. Asemrowend mooi in die hart van die ongelooflike Knysna woud. Verstaan skielik vir "Kringe in die Bos" van Dalene Mathee. Die tent is goed geseël en weerbestand, behoorlike beddens met beddegoed. Yskassie en kragpunte met 'n braai by elke tent. Maar onthou jou eie ketel! Die perseel se eetgerei, borde en koppies en kis (om goed weg te sluit) het al beter dae gesien. Bring maar eerder jou eie. Badkamers is mooi skoon, maar storte is gemuf en vuil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christian L
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2024

Peaceful and relaxing. Beautiful and peaceful getaway nestled in the forest. Perfect for those wanting some peace and quiet away from the city.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Debbie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Asemrowend. Beter waarde kan jy nie kry vir geld nie! Die natuur omvou jou, die beste basiese geriewe wat 'n kamp jou kan bied. Personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Dit was 'n onvergeetlike kuier in die woud. Baie besonderse staproetes. Ons sal dit definitief weer besoek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

I Do Weddings G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Wonderfull and an amazing view. Wonderful place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2022

Absolutely beautiful. We had a blissful beautiful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zita V
1 nag Gesin met tieners
4.8
Sep 2021

Majestic, absoluut rustig en baie mooi. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Benita G
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2021

Ongelooflike voorreg om in 'n tent te kon slaap in die Knysnawoud. Ons het met motorfietse gereis. Nadat ons geskei was aangesien my man die indraai gemis het en ek alleen by Diepwalle aangekom het, het Hilton en die wonderlike dame in die kantoor alles in hul vermoë gedoen om my gerus te stel en moeite gedoen om hom op te spoor. Alles het goed afgeloop. Wat 'n avontuur!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Schalk M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2020

Fantasties. Skitterende fasiliteite en asemrowende omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Feb 2020

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Natie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2019

Lekker rustig en stil. Ons het baie lekker gekuier en vir 2 nagte oorgeslaap, gelukkig net 1 klein insident gehad met 'n apie. Die beddens was bietjie lendelam en die matrasse al redelik uitgelê.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

LekkeSlaap
Internal ...

Eiendomme 100+

Resensies 1925

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 294
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 294
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 294
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Knysna Lakes Section, Garden Route National Park, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFeJUkjZOlUHol1F6Mi9mgKmSo3plaiHa8DdH5Dkc37MaaRomeO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R294 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 Knysna Lakes Section Garden Route National Park 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.948598428334 23.157190487103
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang