Successfully reported
+57

SANParks Mosu Lodge

  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the N12, Mokala National Park, 8301, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 313 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

SANParks Mosu Lodge is in die Mokala Nasionale Park geleë. Mokala is SANPark se nuutste park, sowat 70 km suid-suidwes van Kimberley geleë, en wes van die N12-snelweg na Kaapstad. Geleë in die heuwels, Mokala se landskap spog met 'n verskeidenheid koppieveld heuwels en groot oop vlaktes.

Mosu Lodge bied 15 lugversorgde, volledig toegeruste selfsorg-eenhede. Alle eenhede het en suite-badkamers en 'n buitebraaigeriewe. Alle eenhede het kwaliteit houtmeubels. Daar is geen voertuigtoegang tot die Universele eenheid by die Mosu Lodge nie. Die voertuie staan by die ontvangsarea en is 50 tot 60 m van die eenheid af. Daar is 'n geplaveide paadjie vir toegang.

Mosu Lodge spog met 'n koel sprankelende swembad vir die warmer maande, 'n buite-lapa, sitkamer en onthaalarea met 'n ingeboude kaggel, en 'n moderne konferensiefasiliteit. Begeleide wildrit-aktiwiteite voltooi 'n onvergeetlike ervaring.

Dít is wat jy hier sal kry

Swembad

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.0
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

LekkeSlaap
Internal ...

Eiendomme 100+

Resensies 1919

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Off the N12, Mokala National Park, 8301, Noord-Kaap
  • Gaste dink SANParks Mosu Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 313
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 313
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 313
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the N12, Mokala National Park, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAi0WW6xh3a8XyAUQUMRI96EnTrvcwZ1r1GEGY6UWvKnZ3VVeMuZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 313 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 Off the N12 Mokala National Park 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.172535 24.350264
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang