Successfully reported

SANParks Motswedi Camp Site

Kampeer/karavaan

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
3.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0
Rickus L
1 nag
5.0
Jan 2025

N moet sien! Ongelooflike park om te besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henk V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Jul 2025

Baie diere gesien, maar teleurgesteld in park bestuur en netheid van fasiliteite. Nie so heeltemal lekker nie. Kampplek 5 en 6 se songeisers en sonpaneel wys in westelike rigting en nie noord, so water word nie warm nie en battery vir lig ook te min tyd vir laai. Geyser se oorloopwater, kalkinhoud van water hoog, is reg op sonpaneel en is wit aangekalk, so kan ook nie regtig voldoende werk nie. Park se algemene bestuur, natuur en weiding, baie swak; gaan nie baie lank oorleef nie en skade wat reeds gedoen is, gaan 'n leeftyd vat om te herstel.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Alex M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Het maklik al die diere gesien. Die watergat naby die kampterein het baie diere gelok. Mens hoef amper nie eers rond te ry nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

LekkeSlaap
Internal ...

Eiendomme 100+

Resensies 1919

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 520
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 520
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 520
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the N12, Mokala National Park, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0zkvhgZykJZZnEnBT7UJyprlrROX8uOPaJhIk4s90ZzovLGCHV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R520 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 Off the N12 Mokala National Park 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.166241 24.319574
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang