Successfully reported
+22

SANParks Motswedi Camp Site

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the N12, Mokala National Park, 8301, Noord-Kaap
  • Vanaf R520 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

SANParke Motswedi Kampterrein is in die Mokala Nasionale Park geleë. Mokala is SANPark se nuutste park, geleë ongeveer 70 km suid-suidwes van Kimberley, en wes van die N12-snelweg na Kaapstad. Mokala se landskap, geleë in die heuwels, spog met 'n verskeidenheid koppieveld heuwels en groot oop vlaktes.

Die Motswedi Kampeerterrein is 'n unieke kampervaring in hierdie pragtige park. Daar is 6 kampeerplekke, gerangskik in 'n halfmaan-halfsirkel om 'n watergat. Die staanplekke het nie elektrisiteit nie. Elke kampeerplek spog met sy eie ablusie- en kookgeriewe, en buitebraai-staanplekke onder koelte bome.

Daar is 'n kniehoogte sonkrag-geëlektrifiseerde heining wat die kampeerterrein omring, om die buffel uit te hou.

Dít is wat jy hier sal kry

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
3.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

LekkeSlaap
Internal ...

Eiendomme 100+

Resensies 1919

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Off the N12, Mokala National Park, 8301, Noord-Kaap
  • Gaste dink SANParks Motswedi Camp Site het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 520
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 520
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 520
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the N12, Mokala National Park, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0zkvhgZykJZZnEnBT7UJyprlrROX8uOPaJhIk4s90ZzovLGCHV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R520 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 Off the N12 Mokala National Park 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.166241 24.319574
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang