Successfully reported

SANParks Mountain Zebra National Park

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Willem G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Goeie waarde. Beslis, sal park aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johanna S
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Goed, net min diere gesien. Diens voortreflik, ligging goed, uitsig baie goed, maar diere het selfs al die paaie gebruik tot bo-op die berge. Sommige dele gevaarlik en sleg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irma L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Sal beslis vir ander aanbeveel. Heerlike, luukse verblyf. Stil, mooi en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louella W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Amazing. Pleasant stay, friendly staff, amazing food from the restaurant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alicia T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Ongelooflike verrassende ervaring. Personeel by hierdie park is besonder aangenaam. Die park is ongelooflik mooi en daar is baie diere te sien. Etes by die restaurant kan ons beslis aanbeveel. Oornagverblyf is gerieflik, netjies en goed toegerus. 4x4 roetes is beslis 'n uitdaging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

The house has everything you need and the view is amazing! We had a great stay at Doornhoek Guest House in Zebra Park! The house has everything you need and the view is amazing! Roads in the park are great. Would go back anytime.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Bo-verwagting uitstekende verblyf. Verblyf chalet was bo-verwagting goed. Van moderne geriewe, warm elektriese kombers en lieflike braaistoep was puik. Ons het heerlik gekuier in die warm chalet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton J
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Goeie restaurant en vriendelike personeel. Baie lekker. Sal die park aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Baie mooi. Baie mooi, baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mari-alet V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Rustige 'unwind' wegbreek. Ons het baie lekker gebly. Die huisies is goed toegerus en silwer skoon. Lieflike stoep met braai in die rustigheid van die natuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

LekkeSlaap
Internal ...

Eiendomme 100+

Resensies 1921

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 404
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 404
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 404
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 282 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R61, Mountain Zebra National Park, 5880, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAohzAnt3nWO0jpZmaax9iFehAEkxnAlXJ8gIRqLrB8qdmB8KmNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R404 per nag, vir 2 mense 44 5 1 5 Off the R61 Mountain Zebra National Park 5880 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.223795051932 25.479456429569
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang