SANParks Potjiespram Camp Site
- Kapasiteit: 108 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the N7, Richtersveld Transfrontier Park, 8290, Noord-Kaap
- Vanaf R288 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
SANParke Pootjiespram-kampterrein in die Richtersveld-oorgrenspark is die grootste kampplek in die Richtersveld. Slegs 11 km van die park se ontvangs af, is dit op die oewer van die Oranjerivier geleë en is 'n gunsteling eerstestopkampplek aangesien dit weg van die meer beboude Sendelingsdrift is.
Pootjiespram Kampterrein het 18 informele, goed verspreide staanplekke. Die staanplekke het gedeelde gebruik van koue water ablusies. 'n 4x4 hoëvryhoogtevoertuig word benodig.
Besoekers kan lekker kunsvlieghengel en swem in die Oranjerivier, of jou eie toerusting saambring en riviervlotvaart.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
LekkeSlaap
Internal ...
Eiendomme 100+
Resensies 1921
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Off the N7, Richtersveld Transfrontier Park, 8290, Noord-Kaap
- Gaste dink SANParks Potjiespram Camp Site het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 108 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the N7, Richtersveld Transfrontier Park, 8290, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang