SANParks Punda Maria Rest Camp
- Kapasiteit: 440 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the R524, Kruger National Park, Thohoyandou, 1350, Limpopo
- Vanaf R319 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Die Punda Maria-ruskamp in die wêreldbekende Krugerwildtuin lê in die mees noordelike deel van die Krugerwildtuin, 8 km vanaf Punda Maria-hek. Die kamp is geleë in die Sandveld-streek wat dikwels beskryf word as die botaniese tuin van die Krugerwildtuin. Daar is talle plantspesies wat voorkom wat uniek aan die gebied is. Wildspesies wat waarskynlik gesien sal word, sluit rooibokke, sebras, buffels, olifante, elande en swartwitpense in en die area is 'n voëlparadys.
Die Punda Maria Rest Camp bied 'n kafeteria en 'n winkel, 'n restaurant, 'n gemeenskaplike wassery, vulstasie, gemeenskaplike kombuise en ablusiegeriewe, braaigeriewe, 'n swembad vir oornagbewoners, en 'n dagbesoekerpiekniekarea langs die Punda Maria-hek geleë. 8 km buite die kamp.
Doendinge by Punda Maria-ruskamp sluit in begeleide boswandelings, en oggend-, nag- en dag-wildritte in die geselskap van opgeleide veldgidse, en 'n voëlskuiltjie wat oor die watergat op die kampterreinheining uitkyk.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
LekkeSlaap
Internal ...
Eiendomme 100+
Resensies 1921
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Off the R524, Kruger National Park, Thohoyandou, 1350, Limpopo
- Gaste dink SANParks Punda Maria Rest Camp het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 440 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the R524, Kruger National Park, Thohoyandou, 1350, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang