Successfully reported

SANParks Sirheni Bushveld Camp

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Sieg P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Rustig. Fantasties mooi en baie stil. Van die toerusting was onder standaard soos die rasper en bottelopmaker. Geen skerp eetmesse nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
3.8
Jun 2025

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marlise J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Hemels. Dit was regtig 'n heerlike week van rustigheid in die natuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helmien A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Aug 2019

Hier ontspan 'n mens heerlik met die mooi natuur om jou. Min moderne geriewe vir die prys wat 'n mens betaal, maar dit is die ideale kamp om regtig te ontspan en weg te kom van die dolle gejaag.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

LekkeSlaap
Internal ...

Eiendomme 100+

Resensies 1921

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 634
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 634
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 634
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 80 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sirheni Camp Road, Kruger National Park, 1350, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7aIF2Az1UwprSU4U1FrrKZP7TZRekvml4iiivcgiJm5nrJWS8L?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 634 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 Sirheni Camp Road Kruger National Park 1350 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -22.946156912291 31.221582568123
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang