Successfully reported
+31

SANParks Slangkop Tented Camp

Tentekamp
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off Lighthouse Road, Kommetjie, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R747 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

SANParke Slangkop Tented Camp skuil in inheemse melkbosse, nie meer as 100 m van die see af nie. Hierdie tentkamp met mariene tema is die ideale plek om te sien hoe die son in die Atlantiese Oseaan sak. Die kamp is aan die rand van die bekoorlike dorpie Kommetjie geleë en bied 'n natuurgegronde ervaring met die gerief van winkels en restaurante naby. Dit is ook die enigste kamp met 'n toegewyde speelarea vir klein kinders.

Elkeen van die kamp se tente het 2 enkelbeddens met matrasse. Die tente het gemeenskaplike ablusiegeriewe, 'n gemeenskaplike kombuis en 'n boma en braai-area.

Doendinge in die omgewing sluit visvang, voëlkyk, wynproe, fietsry, bergfietsry en swem in.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

LekkeSlaap
Internal ...

Eiendomme 100+

Resensies 1925

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Off Lighthouse Road, Kommetjie, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink SANParks Slangkop Tented Camp het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 747
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 747
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 747
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off Lighthouse Road, Kommetjie, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7sTNsuPk8yj98CbDpJUgs54lluszt8PASp5XqGLwVtHXDR2A91?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R747 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 Off Lighthouse Road Kommetjie 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.146398539229 18.320095781747
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang