Successfully reported
+57

SANParks Tamboti Tented Camp

Tentekamp
  • Kapasiteit: 120 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Orpen - Satara Road, Kruger National Park, 1360, Mpumalanga
  • Vanaf R771 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Tamboti Tented Camp, in die wêreldbekende Krugerwildtuin, is 'n klein kamp aan die oewers van die Timbavatirivier, op die westelike grens van die Krugerwildtuin. Die kamp is ongeveer 2 km oos van die Orpen ruskamp.

Die grootte en ligging van die kamp, maak Tamboti een van die gewildste kampe in die park. Die gemeenskaplike boma braai-area is baie gewild en is ideaal vir 'n kleingroep vriende wat wil kuier. Tamboti bied ook 'n voëlkyk-hut vir voëlkyk-entoesiaste om ure lank te soek vir daardie skaars roofvoël. Die natuurlike bosgevoel word in die kamp behou en sorg vir gaste se privaatheid.

Die Tamboti Tented Camp het 2 gemeenskaplike kombuise met 24-uur verhitte water, elektriese warmplate en opwasgeriewe. Daar is 2 gemeenskaplike ablusieblokke.

Dít is wat jy hier sal kry

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Brenda K
Saam met vriende
5.0
Fantastic, great location! We loved our stay. The tent was comfortable and clean. The baboons are a bit aggressive; we really struggled...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Chantelle L
Saam met lewensmaat
4.8
Rus vir die siel. Akkommodasie was baie gerieflik, geen klagtes oor akkommodasie nie. Die storte se dreine was net geblok wat dit nie aangenaam gemaak...
Sien meer
Sep 2025
Alet V
Saam met lewensmaat
4.8
Baie mooi en netjies oorgedoende 'glamping' tent. Uitstekende verblyf vir luukse kamp (glamping).
Mei 2025
Janine M
Saam met lewensmaat
4.8
Was 'n heerlike wegbreek in die natuur saam met my man. Ons het lekker gebly, alles wat jy nodig het, was daar. Ek stel wel voor om vir gaste te beves...
Sien meer
Okt 2024
Jacques T
Saam met lewensmaat
4.8
Baie geniet en diens was goed. Het lekker gebly, weet net die bobbejane is soms 'n probleem.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

LekkeSlaap
Internal ...

Eiendomme 100+

Resensies 1921

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Orpen - Satara Road, Kruger National Park, 1360, Mpumalanga
  • Gaste dink SANParks Tamboti Tented Camp het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 771
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 771
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 771
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 120 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Orpen - Satara Road, Kruger National Park, 1360, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6k2rU4cfbzuKaiwEe0sgAwCp5EtFSFGM05R8lfrxvOITeIFeFP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R771 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 Orpen - Satara Road Kruger National Park 1360 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -24.454092 31.405799

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang