Santa Lucia Guest House
- Kapasiteit: 21 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 30 Pelikaan Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 836 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Santa Lucia Guest House is in ’n rustige, subtropiese tuin met groot bome, ryk voëllewe en ’n swembad, Dié gastehuis is in St Lucia, vanwaar gaste na die iSimangaliso Vleilandpark, Suid-Afrika se eerste Wêrelderfenisgebied, kan gaan.
Hierdie gastehuis bied ’n verwelkomende, ontspanne ervaring en persoonlike diens. Verblyf word in 7 gastekamers met privaat en suite-badkamers gebied. Elke kamer het ’n TV, lugversorging, ’n yskassie, ’n plafonwaaier en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die gastehuis het WiFi, braaigeriewe en ’n gaste-sitkamer met ’n TV.
St Lucia is op die Olifantkus, tussen die Indiese Oseaan en die Lake St Lucia-riviermonding. Daar is baie aktiwiteite en besienswaardighede in die area, soos bootritte op die meer om seekoeie en krokodille te sien, mooi strande, snorkel tydens laaggety, perdry, kajakvaart, voëlkyk, staproetes, dag- en nagtoere in die vleilande, diepseehengel en kunsvlytmarkies.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Phillip Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 30 Pelikaan Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Santa Lucia Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 21 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 30 Pelikaan Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang