Successfully reported
+52

Santa Maria-Langebaan Country Estate

  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Aldegronde Way, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 299 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Santa Maria-Langebaan Country Estate is 'n rustige selfsorghuis in die veilige Langebaan Country Estate, wat die manjifieke Gary Player se kenmerkende gholfbaan huisves. Die huis is ideaal vir gesinne of gholfspelers.

Die hoofhuis bied slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders. Daar is 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n gastetoilet en 'n volledig toegeruste kombuis.

Die eerste slaapkamer van die huis het 'n koninggrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die leefarea is ingerig met 'n slaapbank en die eenheid het ook 'n kampeerbedjie. Badkamer 1 is ingerig met 'n bad, toilet en 'n stort. Badkamer 2 is ingerig met 'n stort en 'n toilet. Die eenheid het ook 'n gastetoilet op die onderste verdieping.

Santa Maria Apartments, wat apart of saam met die huis bespreek kan word, is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, eetgerei, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, tweeplaat-gasstoof, lugbraaier, binnebraai-area, sowel as 'n privaat patio. Die sitarea beskik oor 'n slim-TV, 'n drievoudig opvoubare matras (Snooza) vir 'n kind onder 12.

Die verblyf bevat ook 'n UPS, wat die WiFi aan die gang hou tydens beurtkrag. Daar is ook noodligte en 'n gasstoof.

Aangesien dit in die Langebaan Country Estate is, het gaste toegang tot die klubhuis, koffiewinkel, gemeenskaplike swembad, Putt-Putt, gholf, speelarea vir kinders, tennis en oefenbaan.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Karen R
Saam met lewensmaat
5.0
Good day, nice place, safe and cozy. Very nice place for summer vacation, but not for winter; very cold.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Idah U
Saam met lewensmaat
5.0
Magnificent. Santa Maria Loft was the perfect place for our stay. We were in town for a golf tournament, and its location couldn’t have...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Jody Nicole S
Gesin met klein kinders
5.0
N/A. Amazing, clean, lovely surroundings, quick responses by host.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Wilfred Schrevian Evan S
Gesin met klein kinders
5.0
Wonderlik en rustig. Die woonplek was baie aangenaam en veilig.
Apr 2025
Kim S
Gesin met tieners
5.0
Lovely place to relax or enjoy all the sports. We had a lovely stay. My teenage boys loved the golf, tennis, driving range, and putt pu...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Leon Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 49

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 31 Aldegronde Way, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Santa Maria-Langebaan Country Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 299
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 299
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 299
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Aldegronde Way, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6cf87250b749cba459f51354232db4cdc0f60fdea54ec2c5ab5eb2ca0f5e2984bf3f27efcc8e24d62c794b45b93036bb927f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 299 per nag (plek vir 3) 25 5 1 5 31 Aldegronde Way Langebaan Country Estate 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.07465251424 18.05506723065
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang