Successfully reported

Santa Paloma Gasteplaas

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Timothy F
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Very pleasant. Peaceful and tranquil. Great value for money. Beautiful farm with sheep, zebras, wildebeest and impalas present. Has good amenities. About 4-5 friendly dogs present on the property. The owner is very friendly, helpful and accommodating. A nice escape from the city.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edward J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Baie aangename plek, tussen al die diere. Baie aangename plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Wonderlik, rustig. Ons het regtig baie lekker gebly gedurende die vier dae wat ons daar was. Die mense was ongelooflik vriendelik en het ons laat voel asof ons deel is van die familie wat kom kuier het. Die kinders het die plaas vreeslik geniet met al die aktiwiteite en dinge om te doen – hulle was heeldag besig! Die kamer en badkamer was netjies en skoon, wat dit nog meer aangenaam gemaak het. Baie dankie vir die hartlike ontvangs en pragtige omgewing – ons kom beslis weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ryno B
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2025

Relaxing and beautiful. It was a beautiful area and we really enjoyed the farm animals and the open/common area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo P
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Mei 2025

Magic break away, should have booked the stay for longer. The accommodation was fantastic. The perfect place to take a break from the city noise and struggles. You can almost retire there. The road leading to the accommodation will need some attention; it is not accessible for normal sedans.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Sibongile N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Nice, peaceful and beautiful. The host was pleasant and flexible and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albert P
1 nag Saam met vriende
4.6
Des 2024

Ontspanne. Die eienaars was besonders gaaf en het ingeloer om te hoor of ons reg is met alles, selfs of ons al aandete gehad het, en toe vir ons van hulle kos aangebied. Verblyf is alles wat jy nodig het vir 'n aand se oornag, vir 'n familie of vriende kuier.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hylton G
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Superb value authentic eco-stay. My stay at the farm was the highlight of a difficult week visiting family in East London. The accommodation at Santa Paloma Guest Farm is great, the hospitality magnificent, and the breakfast wonderful. The road to the farm is challenging for a small car, but fine when driving slowly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nanette T
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Phenomenal experience. Mees fantastiese verblyf met die mooiste natuur-uitsig. Sal beslis weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Nadia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 33 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 101B Thornycroft Road, Summerpride, East London, 5241, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa28dd13cc20154fa032532b20e18c27d0d854b7bc0e44209d65b4a684f1c70fd4dec568ef14860a56c2270efac2cfe1be066?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 45 5 1 5 101B Thornycroft Road Summerpride 5241 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.96116 27.839983
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang