Successfully reported
+8

Tinley Manor Holiday Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 288 Oceanview Drive, Tinley Manor, 4193, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Tinley Manor Holiday Apartment is in Tinley Manor en is 'n ruim selfsorgwoonstel in 'n klein kompleks. Dit is stapafstand vanaf Tinley Manor-strand wat dit ideaal maak vir 'n gesinsvakansie.

Die eenheid bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in laasgenoemde 2 slaapkamers deel 'n tweede badkamer met 'n bad. Die vierde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, eetgerei, 'n lugbraaier, menger, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die kombuis lei na 'n knus leefarea met 'n etenstafel met 4 stoele, 'n sitarea met gemaklike sitplek, en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met gemaklike sitplek. Dit is die ideale plek om te ontspan na 'n besige dag. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Samukelisiwe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 288 Oceanview Drive, Tinley Manor, 4193, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Tinley Manor Holiday Apartment het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 288 Oceanview Drive, Tinley Manor, 4193, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAabe8b83567f964947164e29ff8229c0fd7a7fa817bdafd714664ac25249e893e52f6265b8bc5f8456c0753d10e7e0a24110d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 288 Oceanview Drive Tinley Manor 4193 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.4468319 31.285592

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang