Santini 15
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2317 Bowtie Drive, 15 Santini Village, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Santini 15 is 'n selfsorg-eenheid in 'n kompleks met 24 uur-sekuriteit in Plettenbergbaai. Die woonstel is ideaal geleë naby verskeie besienswaardighede in die omgewing en Tuinroete.
Hierdie ruim eenheid op die tweede verdieping beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, en die tweede kamer is toegerus met 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n aparte stort.
Die leefarea is oopplan en die kombuis het die nodige toebehore om maaltye te kook, 'n mikrogolfoond, sowel as 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die sitkamer het 'n platskerm-TV met DStv en maak oop op 'n balkon met 'n draagbare braai en uitsigte oor die Tsitsikamma-bergreeks.
Die kompleks beskik oor 'n gemeenskaplike swembad en onderdakparkeerplek. 15 Santini Village is 1 km vanaf winkels, restaurante en die strand geleë.
Die eiendom is ook 5 - 12 km vanaf Plettenbergbaai Buiteklub, Goose Valley Gholflandgoed, die Knysna Olifantpark, en ander besienswaardighede.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Chris Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 2317 Bowtie Drive, 15 Santini Village, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink Santini 15 het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2317 Bowtie Drive, 15 Santini Village, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang