Santini Village 49
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bowtie Drive, 49 Santini Village, Plettenberg Bay, 6600 , Wes-Kaap
- Vanaf R3 900 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Santini Village 49 is 'n bekoorlike vakansiehuis in Plettenbergbaai en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf wat ideaal is vir 'n gesin of groep vriende.
Die huis bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers wat tot 6 gaste kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer met 2 enkelbeddens ingerig is. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, wasmasjien, skottelgoedwasser, lugbraaier en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea beskik oor 'n TV met DStv, gemaklike sitplek, en 'n glas-skuifdeur wat na die balkon met buitesitplek en 'n Weber-braai oopmaak.
Gaste kan gratis WiFi, veilige parkeerplek en 'n gemeenskaplike swembad geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Liza Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Bowtie Drive, 49 Santini Village, Plettenberg Bay, 6600 , Wes-Kaap
- Gaste dink Santini Village 49 het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bowtie Drive, 49 Santini Village, Plettenberg Bay, 6600 , Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang