Santorini 102A
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Finnis Road, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Santorini 102A bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Margate, KwaZulu-Natal, en is ideaal vir 'n gesinswegbreek.
Dié woonstel bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is 2 enkelbeddens vir 2 kinders in die derde slaapkamer. Die tweede badkamer het 'n bad, wasbak en 'n toilet.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, tuimeldroër, 'n wasmasjien en 'n etenstafel met sitplek vir 6. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met 'n OpenView-dekodeerder. Gaste kan ook hul eie DStv-dekodeerder saambring.
Verder is daar 'n balkon met sitplek. Gaste het toegang tot die kompleks se swembad en 'n gemeenskaplike braai-area.
Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
David Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 418
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 11 Finnis Road, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Finnis Road, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang