Santorini 307B
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 99 Marine Drive, Oslo Beach, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 830 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Santorini 307B is in Margate, 'n kusoord aan die Suidkus van KwaZulu-Natal. Die area is bekend vir sy strande, snorkel, branderplankry, markies, restaurante en nagklubs. Dit is die ideale wegbreek vir diegene wat op soek is na 'n vakansie of ontspannende wegbreek,
Die selfsorgeenheid beskik oor 3 slaapkamers en het slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het lugversorging en 'n koninggrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 2 aparte badkamers, waarvan 1 'n stort het en die ander een het 'n hoekbad en stort.
Die eenheid het 'n oopplan-kombuis met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n 65 duim-QLED-TV met 'n DStv Premium. Die woonstel bied onbeperkte gratis WiFi. Gaste het toegenag tot 'n sitkamer en 'n eetarea wat toegang bied tot 'n balkon met buitemeubels, gasbraai en 'n see-uitsig.
Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek.
Aktiwiteite in die omgewing sluit visvang, voëlkyk, fietsry, bergfietsry, swem en 'n besoek aan die Margate-pier in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Rané Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 735
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 99 Marine Drive, Oslo Beach, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 99 Marine Drive, Oslo Beach, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang