Successfully reported
+20

Santorini 105A

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 99 Marine Drive, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 430 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Santorini 105A bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde 3-slaapkamerwoonstel met lieflike see-uitsigte. Die woonstel is in die Santorini-kompleks in die hartjie van Margate geleë, net 450 m vanaf Margate se hoofswemstrand en 200 m vanaf Margate Pier. Die ligging bied maklike toegang tot restaurante, vermaakgeriewe en winkels.

Die woonstel is in die voorste blok geleë, op die grondvloer van waar jy die woonstel binnekom, maar van die balkon se kant af is jy op die eerste verdieping. Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede en derde slaapkamers deel die tweede badkamer. Beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, 'n oond en stoof, en 'n mikrogolfoond. Die sitkamer is toegerus met 'n TV met DStv. Daar is geen lugversorging in die woonstel nie, maar daar is net plafonwaaiers in die sitkamer, hoof- en tweede slaapkamers.

Gaste het toegang tot 'n balkon met stoepmeubels, 'n ideale plek om te ontspan en die uitsig te geniet. Die kompleks is veilig met afstandtoegang en 24 uur-sekuriteit, en beskik oor 'n gemeenskaplike braai-area en swembad vir gaste om te geniet.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Gina Geverifieer

Eiendomme 37

Resensies 207

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 99 Marine Drive, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Santorini 105A het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 430
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 430
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 430
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 99 Marine Drive, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1cfb41b95e281d1fd7f97b06e6de712390701846af1e1bbf5ba3edb0b341207bd0471b2a780ebe49def5db2f2bd9eb09cb8b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 430 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 99 Marine Drive Margate 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-16:00 09:00 -30.864050771783 30.370444271164

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang