Santorini 205B
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 98 Marine Drive, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 485 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Santorini 205B bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n vakansiewoonstel, geleë in 'n kompleks in die hartjie van Margate. Die kompleks is binne loopafstand van Margate Pier, die hoofswemstrand, restaurante, vermaaklikheidsgeriewe en winkels geleë.
Hierdie eenheid is in die agterste blok geleë en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed, en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede en derde slaapkamers deel die tweede badkamer, wat slegs 'n bad het. Die eenheid bied slaapplek vir 'n maksimum van 6 gaste (insluitend kinders).
Die kombuis is volledig toegerus met alles wat gaste vir selfsorg benodig, insluitend 'n skottelgoedwasser, vir gaste se gerief. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër in die eenheid vir gaste se gebruik. Die sitkamer het gemaklike rusbanke sowel as 'n TV met 'n stroommediaspeler vir stroompakkette soos Netflix; die gas moet egter hul eie aanmeldings hê. Die sitkamer en hoofslaapkamer maak oop na die balkon, waar 'n mens die seebries kan geniet. Die balkon het ook 'n gasbraai vir gaste se gebruik. Die eenheid het ook WiFi vir gaste se gebruik.
Die kompleks bied 24-uur-sekuriteit, sowel as gemeenskaplike braaigeriewe en 'n gemeenskaplike swembad.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Gina Geverifieer
Eiendomme 37
Resensies 207
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 98 Marine Drive, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 98 Marine Drive, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang