Santorini 106A
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Marine Drive, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 430 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Santorini 106A is 'n selfsorgwoonstel met panoramiese see-uitsigte en is net oorkant die pad van Margate se hoofswemstrand geleë.
Dié woonstel het slaapplek vir 'n maksimum van 6 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer maak direk oop op die balkon en het 'n dubbelbed asook 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en deel die tweede badkamer met 'n bad. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die hoofleefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis, sitkamer en eetarea. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n skottelgoedwasser. 'n Wasmasjien en 'n tuimeldroër is ook beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n etenstafel en die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale.
Deur die skuifdeure van die sitkamer is 'n ruim balkon met 'n buite-eettafel en 'n gasbraai, wat dit 'n heerlike plek maak vir gaste om te ontspan en die seebriesie te geniet.
Die kompleks het 24 uur-sekuriteit asook gemeenskaplike braaigeriewe en 'n gemeenskaplike swembad. Die ligging van hierdie kompleks is sentraal geleë en binne stapafstand van die strand, Margate Pier, restaurante, vermaakgeriewe en kruidenierswinkels.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Gina Geverifieer
Eiendomme 37
Resensies 207
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Marine Drive, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Santorini 106A het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Marine Drive, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang