Santos 37
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Munro Street, Santos 37, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Vanaf R1 460 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Santos 37 bied selfsorgverblyf in 'n woonstelgebou langs die see in Santosbaai, Mosselbaai.
Dié lieflike woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer, wat direkte toegang tot die balkon het, is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en maak gebruik van die tweede badkamer met 'n bad.
Die hoofleefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis en 'n sitarea. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware asook 'n 4-sitplek-ontbyttoonbank.
Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale. Deur die skuifdeur is daar 'n balkon met braaigeriewe en 'n tafel met stoele waar gaste ten volle kan ontspan en die see-uitsigte kan bewonder. Gaste kry veilige parkeerplek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Point Geverifieer
Eiendomme 52
Resensies 184
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Munro Street, Santos 37, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Santos 37 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Munro Street, Santos 37, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang