Santos 61/62
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 George Road, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
- Vanaf R2 265 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Santos 61/62 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks aan die strandfront van Santos-strand geleë en is stapafstand van verskeie winkels en restaurante af.
Dié woonstel op die tweede verdieping beskik oor 3 en suite-slaapkamers, 'n oopplan-sitkamer en kombuis. Al die slaapkamers is elk ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer.
Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof, 'n oond en tuimeldroër. Die sitkamer is toegerus met 'n gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale.
Van die sitkamer af lei 'n balkon met 'n ingeboude braai en buitesitplek. Die woonstel het ook 'n motorhuis vir 1 voertuig en 2 buiteparkeerplekke.
Ongelukkig word geen rook en geen troeteldiere in die eenheid toegelaat nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Point Geverifieer
Eiendomme 52
Resensies 185
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 1 George Road, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
- Gaste dink Santos 61/62 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 George Road, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang