Santos 6
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 George Road, Santos Beach, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Vanaf R1 575 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Santos 6 is 'n selfsorgwoonstel op die bekende Santos-strand in Mosselbaai. Hierdie eenheid is perfek vir 'n klein gesin wat op hul gesinsvakansie na hierdie uitstekende vakansiebestemming kom, met 'n hele versameling doendinge en besienswaardighede om te sien in die nabyheid.
Die eenheid het 'n wenteltrap wat na bo lei met 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, mikrogolf, skottelgoedwasser, stoof en oond. Die leefarea het 'n TV en gemaklike sitplek. Wi-Fi is beskikbaar.
Die eenheid is op die grondvloer van die kompleks geleë en is net 'n paar minute se stap na die strand. Daar is 'n 24 uur-wag by die kompleks gepos om te verseker dat jou voertuig veilig is in die buiteparkeerplek. Ongelukkig word geen troeteldiere of rook in hierdie eenheid toegelaat nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Point Geverifieer
Eiendomme 52
Resensies 184
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 1 George Road, Santos Beach, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Santos 6 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 George Road, Santos Beach, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang