Santos Bay Beach Apartment
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Munro Drive, 5 Santos Bay, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Santos Bay Beach Apartment is 'n woonstel op die grondverdieping in Santos Beach, 'n strand met Blouvlagstatus, in Mosselbaai. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n kuswegbreek.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Daar is slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort-oor-bad.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea en 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, wasmasjien, ketel en broodrooster toegerus is. Alle eetgerei en breekware word voorsien. Gratis WiFi en braaigeriewe is beskikbaar. Die woonstel het 'n mooi uitsig oor die baai, hawe en Outeniekwaberge.
Nabygeleë geriewe sluit restaurante, 'n museum en seiljagklub in. Mosselbaai bied ook sonsondergang-vaarte, branderplankry, valskermspring, Zipline, voetslaanroetes, haaihokduik en 'n wildbewarea vir die meer avontuurlustige gaste.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Dineo Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Munro Drive, 5 Santos Bay, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Santos Bay Beach Apartment het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Munro Drive, 5 Santos Bay, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang