Successfully reported

Sapphire Studio

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Billie-jean G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Graat. We stayed over for one night. Everything was perfect. The host was so helpful with the questions we had.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronelle
Sapphire Studio
I'm so glad you had a great stay. Thanks for visiting.

Rouxcharl S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Duidelike aankoms riglyne, vriendelike gasheer, gesellige plekkie. Ons kuiertjie by die eenheid was kort, maar die ligging is fantasties.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrea S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Efficient, private, perfect for a low-key break-away. It was so peaceful and private, exactly what we were looking for. It is a beautifully decorated place, equipped with everything you might need. Beautiful view from the bedroom window.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ronelle
Sapphire Studio
Thanks so much for the beautiful words. I'm glad you had a lovely time.

Igna M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Lieflike verblyf. Ons het heerlik gebly en sal definitief weer daar oorbly as ons weer in die Kaap is. Baie netjies ingerig, en die self-in- en uitklok is baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Ronelle
Sapphire Studio
Baie dankie. Ek's bly jy het dit enjoyed.

Leandie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Was baie goed. Die plekkie was baie mooi ingerig en sal weer daar gaan kuier in die somer om die ander geriewe soos swembad en braai-area te geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johanneke S
1 nag
5.0
Sep 2023

Knus en vol atmosfeer. Net wat ek wou hê as oornagplekkie. Knus en gesellig en alles wat ek kon nodig kry. Baie gerieflik met 'n mooi uitsig oor Noordhoekstrand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joseph F
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2023

Beautiful location, cute and friendly dogs. Excellent little apartment, hosts were warm and accommodating. My three-year-old loved the two dogs there, they were very sweet. Beautiful view. Great value, would stay here again in a heartbeat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amy W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Waarde vir geld. Ons het ons aandjie baie geniet by Sapphire Studio. Ronelle het ons vroeër laat inklok. Die woonstel is privaat en het alles in wat jy benodig vir 'n gemaklike kuier. Dit is skoon, netjies, gerieflik en het 'n baie mooi uitsig vanuit die kamer. Sal definitief weer kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronelle
Sapphire Studio
Ek's so bly julle het dit geniet. Welkom terug enige tyd

Teresa O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Baie rustige atmosfeer. Alles wat jy nodig het. Dankie vir die gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronelle
Sapphire Studio
Dankie vir die mooi woorde Teresa.

Ronel B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

It was a lovely stay. Beautifull view. Studio Sapphire has a lovely vibe and is all you need. Very clean. I can highly recommend that place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronelle
Sapphire Studio
Thanks for the lovely review. I'm so happy you had a lovely time.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ronelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Sapphire Way, Noordhoek, 7985, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuwAouDrrfaE96a6rzWoQ47AjTZQd46CIDmxk3CHMU9peZ2Rw4G?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 5 Sapphire Way Noordhoek 7985 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.102810114094 18.394486705522
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang