Successfully reported
+18

Sapphire Studio

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Sapphire Way, Noordhoek, 7985, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sapphire Studio is 'n pragtige, losstaande woonstel langs die berg in Noordhoek, in 'n stil doodloopstraat. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Dit is 'n paar tree weg van 'n bergroete af.

Die ateljeewoonstel is in 'n residensiële eiendom geleë, maar het 'n privaat, aparte ingang en word omring deur fynbos.

Die oopplan-ateljee is toegerus met 'n dubbelbed en daar is plek vir 'n jong kind op die enkelslaapbank. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is 'n TV met Netflix en WiFi.

Die kombuis beskik oor 'n mikrogolfoond, 2 gasstoofplate yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, 'n broodrooster, breekware en eetgerei, ideaal vir verhit-en-eet etes.

Gaste het ook toegang tot die hoofhuise se swembad.

Noordhoek is 'n wonderlike, stil area om in te bly en vanwaar u uitstappies na die besienswaardighede in en om Kaapstad kan ervaar. Doendinge in die onmiddellike omgewing sluit perdry, wynproe, lekker eet of 'n lang stap op die strand in. Daar is geen straatligte nie, so gaste kan die helder sterre in die aande geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ronelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 5 Sapphire Way, Noordhoek, 7985, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sapphire Studio het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Sapphire Way, Noordhoek, 7985, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAuwAouDrrfaE96a6rzWoQ47AjTZQd46CIDmxk3CHMU9peZ2Rw4G?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 5 Sapphire Way Noordhoek 7985 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.102810114094 18.394486705522
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang