Successfully reported

Sarah's Place

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Nicole V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Baie spasie en veilige parkering. Baie lekker gebly, baie spasie in die woonstel (family suite) en veilige parkering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albertus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Netjies, vriendelik en rustig. Baie lekker en netjiese plekkie. Baie vriendelike en hulpvaardige mense. Sal vir seker sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemie D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Verblyf was skoon, netjies en ons het baie lekker geslaap! Skoon, netjies en gerieflik naby aan EM Hospitaal!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isabella V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Veilig en netjies. Die plekkie was perfek vir oornag! Sal definitief weer daar aanklop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarie
Sarah's Place
Isabella, baie dankie vir jou goeie resensie. Ek waardeer dit! Groete Sarah

Leandri S
1 nag Gesin met tieners
4.8
Sep 2025

Baie netjies en goeie waarde vir geld. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lina N
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Gemaklik. Baie lekker gebly. Gasvry en baie behulpsaam. Baie rustig en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jan B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

As die televisie alle kanale gehad het, sou dit lekkerder gewees het. Vriendelik ontvang, moeite gedoen met my vrou se mobiliteit, kamers skoon en netjies, naby die hospitaal en ander instellings. Parkering was onder dak en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lené K
1 nag
4.8
Jan 2025

Baie rustig. Baie lekker gebly. Netjies en skoon en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rika V
1 nag Gesin met tieners
4.4
Mrt 2025

Alles wat jy nodig het. Ons het slegs een aand oorgeslaap, dit het alles gebied wat ons nodig gehad het.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gerrit B
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2025

Netjies, naby aan die hospitaal, veilig. Ons het lekker gebly. Die dubbelbedmatras was nogal baie sag, egter.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 434 Hertzog Street, Wonderboom South, Pretoria, 0084, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA961cb1ca616b494361eaf3c1f636a19056bc4d5d5834eca96bdbcdda11447a8c5b61f24c7ac61fcf3684fdba242cd03b1469?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 58 5 1 5 434 Hertzog Street Wonderboom South 0084 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.707304 28.198182

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang