Successfully reported

Sarah's Place Nr 5

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Jodine C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Geen probleme gehad nie. Ons het lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobie S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Enjoyable. Second time there and again had a wonderful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Donovan B
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Value for money. Safe and secure. We had a very nice time staying at Sarah's Place Nr 5. My only suggestion would be a WiFi extender for the top floor.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius R
Lang verblyf Saam met vriende
4.8
Feb 2025

Lekker gebly by Sarah's Place no. 5. Baie lekker gebly. Kombuis lekker ruim en alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johann V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2025

We loved it. The stay was wonderful; we will stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ivan P
Lang verblyf Gesin met tieners
3.8
Des 2024

Was lekker rustig. Alles was goed, net met kombuis toerusting sal goed wees.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Corrie F
Lang verblyf Saam met vriende
4.8
Jul 2023

Verblyf was lekker, plek was skoon, sal enige tyd weer daar gaan bly. Chalet was netjies en skoon, groot genoeg vir ons groep, sal enige tyd weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Donovan B
Lang verblyf Saam met vriende
4.2
Okt 2023

Very pleasant stay. We enjoyed our stay at Sarah's Place Nr 5 very much! The location is safe and secure, with secure parking for vehicles. The rooms are spacious and the kitchen is well-equipped. The housekeeping service is a big bonus. The braai facilities could be improved, and there should be chairs that are suitable for larger built people. An extender for the WiFi on the top floor is required. Overall, it was a very pleasant stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Severine B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Apr 2023

Great experience. Braai outside, bar chairs and tiles in shower to be fixed/replaced. Otherwise, everything else was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jonanda O
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2022

Onbeskryflik lekker! Huis was lekker gerieflik en ruim en goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 31

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 2182 Kavango Street, Hentiesbaai, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAy6yF818wh90Qmef8ItPXGpQ7wKeJRy7Y09WgggLFDF9MVqOvIV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 8) 14 5 1 5 Erf 2182 Kavango Street Hentiesbaai Erongo 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -22.125463 14.287857
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang