Successfully reported

Saronsberg Vineyard Cottages

Eenslaapkamer, En Suite-skakelkothuis
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
4 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie selfsorgkothuis het 'n koninggrootte-bed wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die ruim oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, Nespresso-koffiemasjien, stoof en oond toegerus. Daar is ook 'n sitarea en 'n eetarea met 'n ingeboude kaggel, braaigeriewe en lugversorging. Linne en handdoeke word voorsien.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Kaggel
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die eerste sak hout is gratis. Daarna is hout te koop.
Daar is grondpaaie wat die kothuise verbind.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenslaapkamer-kothuis, losstaande en suite
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie selfsorgkothuis is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed wat in twee enkelbeddens omskep kan word, 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die ruim oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, Nespresso-masjien, stoof en oond. 'n Sitkamer en eetkamer is beskikbaar. Die kothuis het 'n ingeboude kaggel, braaigeriewe en lugversorging. Linne en handdoeke word voorsien.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Waaier
Kaggel
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die eerste sak hout is gratis. Daarna is hout te koop.
Daar is grondpaaie wat die kothuise verbind.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tweeslaapkamer-kothuis, gedeelde badkamer
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie selfsorgkothuis bestaan uit 2 slaapkamers met koninggrootte-beddens wat in enkelbeddens omskep kan word en het 'n gedeelde badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die ruim oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en oond. Die kothuis het 'n sitkamer en 'n eetarea met 'n ingeboude kaggel, braaigeriewe en lugversorging. Linne en handdoeke word voorsien.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Kaggel
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die eerste sak hout is gratis. Daarna is hout te koop.
Daar is grondpaaie wat die kothuise verbind.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tweeslaapkamer-kothuis, gedeelde badkamer, slaapplek vir 3
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 3)
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie goed toegeruste kothuis bestaan uit 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer met 'n enkelbed. Beide kamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die ruim oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en oond. Die kothuis het 'n sitkamer en 'n eetarea met 'n ingeboude kaggel, braaigeriewe en lugversorging. Linne en handdoeke word voorsien.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Kaggel
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die eerste sak hout is gratis. Daarna is hout te koop.
Daar is grondpaaie wat die kothuise verbind.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tweeslaapkamer, en suite-skakelkothuis
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
4 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie is 'n gedeelde kothuis met 2 slaapkamers. Die kothuis is gemeubileer met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Beide slaapkamers het en suite-badkamers met storte. Die kothuis is goed toegerus en bestaan uit 'n ruim oopplan-kombuis met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en oond. Die kothuis het 'n sitkamer en 'n eetarea met 'n ingeboude kaggel, braaigeriewe en lugversorging. Linne en handdoeke word voorsien.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Kaggel
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die eerste sak hout is gratis. Daarna is hout te koop.
Daar is grondpaaie wat die kothuise verbind.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tweeslaapkamer-kothuis, losstaande en suite
Vanaf
Vanaf R 2 700
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
4 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie selfsorgkothuis is gemeubileer met 2 koninggrootte-beddens wat in enkelbeddens omskep kan word en het 2 en suite-badkamers met 'n stort, toilet en wasbak. Die ruim oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en oond. Die kothuis het 'n sitkamer en 'n eetarea met 'n ingeboude kaggel en braaigeriewe, asook lugversorging. Linne en handdoeke word voorsien.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

2 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Kaggel
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Die eerste sak hout is gratis. Daarna is hout te koop.
Daar is grondpaaie wat die kothuise verbind.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 51 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waveren Road, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3f8027175d7f2cc3f3b7a3670660f4b09d9c8ae2856075a156a6e48aaee63c95d1f208d0e3c02f42cc86ca423f06b4662ea2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) 160 5 1 5 Waveren Road Tulbagh 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.244735483206 19.115065634251
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang