Successfully reported
+24

Saruna

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 208 Dolphin Drive, Aston Bay, 6332, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 480 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Saruna is 'n selfsorg-eenheid in Astonbaai, 'n woonbuurt van Jeffreysbaai in die Sarah Baartman-distrik van die Oos-Kaap. Dit is die ideale plek vir gaste wat 'n wegbreek naby die see soek.

Die eenheid beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer en bied slaapplek aan 4 gaste. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n hoekbad en stort. Boonop is daar 2 enkelbeddens in die leefarea.

Die leefarea beskik oor 'n sitkamer wat met gemaklike rusbanke en 'n slim-TV gemeubileer is, en die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en mikrogolf. Daar is ook 'n wasmasjien vir gaste se gerief.

Gaste kan op die groot dek met asemrowende berguitsigte ontspan. Braaigeriewe en komplimentêre WiFi is beskikbaar. Die eiendom is stapafstand vanaf die strand, winkels en restaurante geleë.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • 208 Dolphin Drive, Aston Bay, 6332, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Ruim slaapkamer
Badkamer sonder trappe
Slaapkamer sonder trappe
Ingang en paadjie sonder trappe
Vanaf
R 1 480
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 480
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 480
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 208 Dolphin Drive, Aston Bay, 6332, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA236109e199ea10dc454fab6cf4e28735d3c82cafaade60356d7b5664954c268876cba557bae5864dffb06caef160d95aa004?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 480 per nag (plek vir 4) 208 Dolphin Drive Aston Bay 6332 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.0766969 24.9040994

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang