Sassa
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 45 Long Street, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
- Vanaf R2 250 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Sassa is 'n ruim, moderne vakansiehuis in St. Helenabaai, 'n dorpie aan die oewer van die baai sowat 150 km vanaf Kaapstad. Dit is die ideale plek vir gaste wat 'n wegbreek naby die see soek.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die oorblywende slaapkamer. Die aparte badkamer het 'n stort.
Die vebrlyf spog met asemrowende see- en berguitsigte vanuit die oopplan-leefarea met 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV. Daar is ook 'n pooltafel. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en 'n mikrogolf toegerus.
Die huis het binne- en buitebraaigeriewe sowel as 'n goot stoep van 15 meter. Gaste kan in die tuin ontspan of tyd by die strand deurbring. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Johann Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- 45 Long Street, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
- Gaste dink Sassa het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 45 Long Street, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang