Successfully reported

Sauvignon Country Lodge

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Ansa J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Heerlik. Dit was baie aangenaam om daar te oornag; sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Donald N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Was a good overnight stay. Will go back sometime. Take the more expensive room. Very friendly hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Waarde vir geld. Netjies. Vriendelike ontvangs en diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizaan F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Rustig en gesellig. Lekker gesellige wegbreek oord, sal definitief weer in die toekoms gebruik maak van Sauvignon Country Lodge, vriendelike dienste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico V
1 nag Saam met vriende
4.6
Nov 2024

Geert en Sandra is wonderlike gasheer/gasvrou - niks is enige moeite nie. Baie, baie lekker gekuier.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2024

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anton L
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Feb 2024

Goed gelee maar sal nie weer van hulle gebruik maak nie. Mattresses kan opgegradeer word. Waterdruk en geen warm water nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Elmarie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Pragtige plek en vriendelike eienaar. Kamer was baie mooi, presies soos op foto's. Ons het die katte en honde baie geniet, hulle het baie goeie maniere en is op hulle plek, maar so oulik! Baie lekker gebly. Ek sal die plek beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Franklin C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Very nice and stylish room. The place had everything we needed for our stay. Very neat room. Definitely a place I would visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Geert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Addy Road, Wellington, 7655, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAec2c675693fb759d8e2a7ce6168a08e72e30eedef8a54b2df8779e4248c0f21bc9b1958d78bcc28564429136f7839108c699?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 Addy Road Wellington 7655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -33.632999352381 19.00865394276

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang