Savage View
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 224 Karee, Kranspoort Dorp, 1080, Mpumalanga
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Savage View is 'n lieflike vakansiehuis in die Kranspoort-vakansiedorp en bied moderne, gemaklike en ruim akkommodasie wat ideaal is vir 'n gesin of 'n groep vriende. Die huis spog met 'n uitsig oor die bosveld waar diere vrylik rondloop.
Hierdie eiendom bied slaapplek vir 6 gaste op 'n slag en bestaan uit 3 slaapkamers met koningingrootte-beddens en en suite-badkamers. Die badkamers is toegerus met 'n stort, 'n bad of 'n binne- en buitestort. Die eerste kamer is binne die huis geleë, terwyl die ander 2 kamers buite geleë is. Hierdie 2 kamers is nie geskik vir bejaardes of kinders onder 14 jaar nie.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die ruim leefarea het gemaklike rusbanke.
Gaste het toegang tot veilige parkering, 'n groot, gemaklike boma en braai-area, 'n swembad en 'n asemrowende uitsig oor die vallei.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Luanka Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 14
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 224 Karee, Kranspoort Dorp, 1080, Mpumalanga
- Gaste dink Savage View het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 224 Karee, Kranspoort Dorp, 1080, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang