Successfully reported

Savanna

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Belinda S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie lekker gewees en rustig gewees. Gasvryheid was uitstekend gewees en ons het sommer baie tuis gevoel. Plek was netjies en alles wat ons nodig gehad het, was daar. Ons sal definitief weer van die verblyf gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Heerlik. Netjies. Vriendelik. Gasvry. Dit was 'n ongelooflik lekker verblyf. Oubaas het ons so vriendelik ontvang. Hy en sy vrou het ons welkom laat voel. Gasvry en die mees aangename mense. Hartsmense. Sal vir seker weer van hulle verblyf gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Oubaas
Savanna
Baie dankie, julle is fantastiese gaste. Dit het gelyk of hier nie mense was nie, so netjies is die eenheid agter gelaat. Ons kan julle hoogs aanbeveel by enige plek van verblyf.

Ilse B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Heerlik gerus, fantastiese huis om in te bly. Ons het heerlik gekuier en gebly in Savanna. Huis en kamers is baie netjies en skoon met baie meer geriewe as wat mens te wagte is. Aandag word gegee aan klein detail. Braaigeriewe is skoon en van hoogstaande gehalte. Oubaas was baie gasvry en het ons so vriendelik ontvang en gesorg dat ons heeltyd als het wat nodig mag wees. Sal Savanna met geruste hart aanbeveel en ons sal beslis weer daar vakansie hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anré V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Peaceful, relaxing and loving. We had a wonderful time here. We had everything we needed. We really enjoyed the pool table and all the animals, especially all the bush babies. We will definitely come to visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Oubaas
Savanna
Dit is vier pragtige jong mense met baie goeie waardes. Kan hulle met vrymoedigheid aanbeveel.

Rentia E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Ek het lekker gerus en lekker tussen die wilde diere gebly. Baie dankie vir julle gasvryheid en dankie vir so 'n skoon en netjiese plekkie. Sien julle weer en julle is twee awesome mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Oubaas
Savanna
Pragtige mense wat groot waardering het vir die natuur. Kan hulle met vrymoedigheid aanbeveel.

Willem S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Sal weer daar gaan bly. Baie lekker gebly, sal dit aanbeveel vir almal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2025

Fantasties. Die mense het uit hul pad gegaan om ons tuis te laat voel. Hulle diens was uitstekend en die plek is verskriklik netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ernest B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2025

Wonderful hosts. Stay was great, absolutely friendly hosts, very helpful and kind. Neat and tidy accommodation and great privacy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Oubaas
Savanna
Baie goeie gaste wat groot waardering het vir die natuur. Kan hierdie gaste met vrymoedigheid aanbeveel.

Gordon H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2025

Good hospitality, will use again. Tranquillity, good hospitality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Oubaas
Savanna
Kan hierdie gaste met vrymoedigheid aanbeveel.

Yolandi O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Peaceful and quiet, loved the animals. We had an amazing time. Quiet and clean with everything we needed; the shop is nearby. We enjoyed the pool and pool table. Hosts are very friendly, welcoming and helpful. Good variety of animals walking between the houses.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Oubaas
Savanna
Ek kan hierdie gaste met vrymoedigheid aanbeveel.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Oubaas Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 2 400
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 400
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 355 Disa, Leeupoort Vakansiedorp, 0684, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0a90fed296f44742cf6dd284502b133763619e95e99e0155342a68a65cc2799170001026a801c57d17b403316e7fe4f77e91?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 6 mense 41 5 1 5 355 Disa Leeupoort Vakansiedorp 0684 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.924134898356 27.638762905617

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang