Savolonte
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Drakensberg Avenue, Van Riebeeck Park, Kempton Park, 1619, Gauteng
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Savolonte bied gastekamerverblyf in die stil woonbuurt Van Riebeeckpark.
Verblyf is beskikbaar in 3 gastekamers wat 2 volwassenes kan akkommodeer, en is elkeen individueel gestileer en gemeubileer. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi-toegang word ook voorsien.
Hierdie lieflike huis bied veilige parkeerplek, 'n swembad en braaigeriewe. Etes is beskikbaar indien vooraf gereël.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Ansie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 5 Drakensberg Avenue, Van Riebeeck Park, Kempton Park, 1619, Gauteng
- Gaste dink Savolonte het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Drakensberg Avenue, Van Riebeeck Park, Kempton Park, 1619, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang