Successfully reported

Sawubona Guest House

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.5
Veiligheid
5.0
Romano R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Memorable and worth visiting again! It was so relaxing and the staff were friendly and very accommodating, and it's worth every cent!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina K
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Uitsonderlike gasvryheid & vriendelikheid! Sawubona = sonskynmense! . Het absoluut heerlik by Sawubona Guest House gebly. Pragtige uitsig, gerieflike kamer en verfrissende stilte met 'n rustige atmosfeer. Wat die badkamer ekstra luuks maak, is die ondervloerse verhitting - en dit maak 'n groot verskil! Die eienaars/gashere is wonderlike mense wat uit hul pad gaan om mens tuis te laat voel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Nardus S
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2025

Was lekker en kon heel nag die see hoor. Die plek was netjies en skoon. Die Skyview eenheid is baie beknop en het nie 'n seaview vanuit die kamer soos die website sê nie. Jy kan wel die see sien as jy uit die eenheid gaan na buite.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Tim
Sawubona Guest House
Thank you so much for staying with us - but please note that the sky room hasn’t got a sea view and it’s the smallest room as you can see in the description, and it’s the cheapest room for solo travellers.

Dr Phillip M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2024

Fantastic. My stay was lovely, beautiful view and all necessities provided.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Tim Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R1 900
R 1 900 R 1 710
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 900
R 1 900 R 1 710
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 900
R 1 900 R 1 710
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 22 Seestrand Way, Beachview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa1741f304121420ae1bd17b6789e78a7fefe319a75577fc93244a6a91bcb707538aef3ff24a213ef2dd394d81e2fa5193714?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 900 nouVanaf R1 710 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 22 Seestrand Way Beachview 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 11:00 -34.0029869 25.3302545

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang