Successfully reported
+66

Saxe-Coburg Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 60 Church Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Saxe-Coburg Lodge is sentraal geleë, in die historiese hartjie van Prins Albert, 'n bekoorlike dorpie in die Wes-Kaap. Ons is ook binne stapafstand van al die restaurante, kunsgalerye, winkels met antiekware en besienswaardighede af.

Ons het 5 luukse tuinkamers met lugversorging, en suite-badkamers en 'n uitsig oor die Swartberge. Al die kamers het privaat ingange met stoepe en is toegerus met lugversorging, plafonwaaiers, elektriese komberse vir die koue wintersaande, koffie- en teemaakgeriewe, kluise, haardroërs, platskerm-TV's en yskassies. Die verblyf maak van sonkrag gebruik.

Gaste kan ontspan in die reuse tuin wat voor jou uitstrek met 'n swembad en 'n wonderskone uitsig op die nabygeleë Swartberge. Alhoewel ons in die middel van die dorp geleë is, heers 'n landelike atmosfeer steeds. Teen ons suidelike grens lê 'n wingerd wat Soet Karoo, 'n bekroonde dessertwyn produseer. Ons buurman aan die noorde het 'n olyfboord met om en by 500 bome. Ons is Engels, Afrikaans, Frans en Duits magtig.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Mooi uitsig

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Mickey C
5.0
Home from home. Perfect, comfortable, homely, peaceful. Brilliant hostess and family. Loved it. Keer terug!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Wouter D
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly. Baie mooi plek en sentraal geleë.
Apr 2025
Erika M
Saam met lewensmaat
5.0
Lieflik sentraal geleë. Loopafstand van alles. Pragtige boomryke tuin. Heerlik. Lieflik sentraal geleë. Loopafstand van alles. Pragtige boomryke tuin....
Sien meer
Des 2024
Janet B
Saam met vriende
5.0
Lekker gewees. Sal weer moet gaan kuier. Heerlik gebly. Heel belangrikste, netjies, skoon en nog pragtig ook. Gasvrou baie hulpvaardig en vriendelik.
Nov 2024
Willem C
Saam met lewensmaat
4.6
We enjoyed our one night stay. The room was beautifully appointed in a lovely garden area and the location is perfect for walking aroun...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Regina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 60 Church Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Gaste dink Saxe-Coburg Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 60 Church Street, Prince Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmEHUeFR7tOwNg8nFwgylWnDlfL8zlSKNP9LICcCUz8bIEGoS6S?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 45 5 1 5 60 Church Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.222631517124 22.029777842189

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang