Successfully reported

Scalarhoney Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Neill K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Fantastiese rus vir die siel. Indien jy rus vir jou siel soek, is hierdie die ideale plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Margeaux G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

A perfect setting that allows you to feel deeply rejuvenated, and never leave. It was absolutely incredible. Definitely a place that we could have stayed for much longer. The immediate peace was indescribable. I slept so well and felt rejuvenated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laura S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Back to nature. This was our second stay at Scalarhoney Lodge. Love it for its remoteness and off the grid living! You have time to explore the hiking routes or just chill next to the river.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Salome P
Kort verblyf
4.8
Mrt 2025

Alleen met my 2 honde - salig, pragtig, veilig, onvergeetlik! Al wat ek die jaar vir my verjaarsdag wou hê, is om alleen met my 2 honde iewers te gaan rus, ver van alles en almal (geen selfoon opvangs was so 'n bonus). En toe ontdek ek hierdie 'gem'. Die omgewing het my asem weggeslaan, ek kon nie ophou kyk na die ongelooflike skoonheid van die skepping nie. Ek het met die deur oop geslaap en kon heelnag luister hoe die water kabbel oor die klippe in die stroom, seker 5m van die hut af. Ons was die enigste 'gaste' en het die stilte terdeë geniet. Die weer was perfek en ons kon swem en stap na hartelus. Vir my 4-voete was dit hondehemel gewees en vir my, presies wat ek nodig gehad het. Die geriewe was meer as voldoende. Die grond/klippe pad vanaf Twee Riviere tot op die plaas het my bietjie benoud gehad in die begin, maar dit was heeltemal onnodig want die Corsa bakkie kon gemaklik in en uit (met swaar reën kan dit sekerlik lol). Baie dankie - lekkerste verjaarsdag naweek gewees. Beplan vir seker om weer te gaan, want 2 dae was hopeloos te kort!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alet C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2025

Ongelooflike mooi omgewing. Baie staproetes. Waterstrome om in te swem. Ons het ons kuier vreeslik geniet - geriewe basies, maar meer as voldoende. Let daarop dat jy 'n hoë vryhoogte voertuig nodig het om die Lodge te bereik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarah S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2024

A place to be refreshed and revitalised. The perfect place to rest and explore. Andre is a fantastic host. We will definitely be visiting again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ashley D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Rustic, off grid, nature, relaxing. Now this is a location everyone should experience at least once in their lives. It is more off the grid, so come prepared. No signal, which is great as it allows you to fully be present and enjoy the gorgeous mountain views. Although there is WiFi access closer to the owners' relaxing pad, this is created for the people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael Peter D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.2
Jun 2024

Directions are poor, there is no electricity, and it is very primitive. Hi, not bad but the advertisement did not show or give a true reflection of the lodge.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Tobias G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Baie lekker om terug in die natuur te wees. What an awesome destination, free from cell phones, TV, and WiFi. If that is your kind of weekend, you need to get away from the city life, it's here. You are right next to a river and the water rushing over the rocks will put you to sleep. The water from the river is the best drinking water I have ever tasted. Andre, the owner, with his second in command, takes care of everything. Thank you for everything. See you soon. PS: We need a few more markers for directions to the lodge.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendro N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Wegbreek uit die besige lewe. Ongelooflike mooi area. Als was net lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R62, Tsitsikamma Mountain Reserve, Twee Riviere, 6411, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAU0y3VytD1LQqR39KcNT1friXxbiTErnh3JAePgRj08RoigvSjc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 3) 20 5 1 5 Off the R62 Tsitsikamma Mountain Reserve 6411 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -33.889269922285 23.881621468925
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang