Successfully reported
+23

Scalarhoney Lodge

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R62, Tsitsikamma Mountain Reserve, Twee Riviere, 6411, Oos-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Scalarhoney Lodge is in die Tsitstikammaberge en bied aan gaste 'n holistiese en rustige wegbreek.

Hierdie oord bied aan gaste 'n keuse tussen die HoneyBush Cabin of die Buchu Boomhuis, en Buchu met slaapplek vir 3 gaste wat beide langs die rivier geleë is.

Die huisie het 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. Die huisie het ook 'n aparte kombuis met 'n tweeplaatstoof, yskas, eetgerei en breekware.

Buchu Boomhuis het 'n koninggrootte-bed, 'n enkelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort. Hierdie eenheid het 'n privaat kombuis met 'n gas-tweeplaatstoof, eetgerei, breekware en 'n yskas. Ekstra kinders kan geakkommodeer word, maar gaste moet hulle eie tente saambring.

Daar is braaigeriewe en troeteldiere is welkom mits vooraf gereël. Let asb. dat daar die parkeerplek 250 m van Buchu Boomhuis af is.

Gaste kan in die rotspoel of rivier afkoel of in die omgewing se inheemse fynbos met verskeie protea-spesies gaan wandel en stap. Heuningbostee word op die perseel gegroei en dit is saam met ander gesondheidsprodukte op die perseel beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Neill K
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastiese rus vir die siel. Indien jy rus vir jou siel soek, is hierdie die ideale plek.
Mei 2025
Margeaux G
Gesin met klein kinders
5.0
A perfect setting that allows you to feel deeply rejuvenated, and never leave. It was absolutely incredible. Definitely a place that we...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Laura S
Saam met lewensmaat
5.0
Back to nature. This was our second stay at Scalarhoney Lodge. Love it for its remoteness and off the grid living! You have time to exp...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024
Salome P
4.8
Alleen met my 2 honde - salig, pragtig, veilig, onvergeetlik! Al wat ek die jaar vir my verjaarsdag wou hê, is om alleen met my 2 honde iewers te gaan...
Sien meer
Mrt 2025
Sarah S
Gesin met klein kinders
4.8
A place to be refreshed and revitalised. The perfect place to rest and explore. Andre is a fantastic host. We will definitely be visiti...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Andre Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Off the R62, Tsitsikamma Mountain Reserve, Twee Riviere, 6411, Oos-Kaap
  • Gaste dink Scalarhoney Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R62, Tsitsikamma Mountain Reserve, Twee Riviere, 6411, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAU0y3VytD1LQqR39KcNT1friXxbiTErnh3JAePgRj08RoigvSjc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 3) 20 5 1 5 Off the R62 Tsitsikamma Mountain Reserve 6411 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -33.889269922285 23.881621468925
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang