Successfully reported
+19

Scarborough Hilltop House

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 128 Hilltop Road, Scarborough, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Scarborough Hilltop House is 'n selfsorghuis wat hoog op die heuwels in 'n windbeskermde deel van Scarborough geleë is. Die huis spog met panoramiese uitsigte oor die see en berg.

Die huis het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 unieke stylslaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, en die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die badkamers is toegerus met óf 'n stort en/of 'n bad, wasbak en toilet.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond en 'n skottelgoedwasser. Daar is ook 'n gasstoof wat gaste kan gebruik. Die oopplan-sitkamer en -eetarea is ruim en bied gemaklike sitplek. Buite is daar 'n Weber-gasbraai, sowel as selfstandige houtbraai. Parkeerplek van die straat af is beskikbaar vir 3 voertuie.

Wi-Fi en 'n omskakelaar is ook beskikbaar in geval van beurtkrag.

Die rustige kusdorpie Scarborough, wat aan die Kaappunt Natuurreservaat grens, bied 2 strande van waar jy kan branderplankry, duik, visvang, walviskyk of bloot die skouspelagtige sonsondergange kan geniet.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Diane V
5.0
I will be back. The view is amazing. Everything that you need is in the house. Would recommend.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Louise S
Gesin met klein kinders
5.0
Asemrowende uitsigte en goed ingerig. Goeie diens en goed ingerigte huis.
Sep 2024
Dianke E
Saam met vriende
5.0
Breathtaking ocean views. Staying at Scarborough Hilltop House was a real treat. The views of the ocean from the hilltop were stunning,...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Yolandi R
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlike uitsig en salige rustigheid. Ons het die tyd by Scarborough Hilltop House baie geniet.
Mei 2024
Stephen L
Gesin met klein kinders
5.0
Wonderful views, beautiful home, and comfy beds! We had a fantastic stay. The views from the patios are incredible. The house itself is...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Peter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 128 Hilltop Road, Scarborough, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink Scarborough Hilltop House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 128 Hilltop Road, Scarborough, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGE2MmIyYzQzLTcwMzEtNGU4Mi05MTM2LWUwN2FhM2EwZTQyOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 39 5 1 5 128 Hilltop Road Scarborough 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.193875760502 18.375987550926
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang