Successfully reported
+35

Scarborough Nature Lodge

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 80 Mountain Rise Road, Scarborough, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 995 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Scarborough Nature Lodge bied 2 privaat, handgemaakte houthutte op 'n 102 m² dek met panoramiese see-uitsigte, geleë in Scarborough. Dit is ideaal vir paartjies of klein groepies wat 'n rustige toevlugsoord naby die strand soek.

Elke hut beskik oor 'n dubbelbed met katoenlinne en skilderagtige see-uitsigte. Tussen die hutte is 'n gedeelde, volledig toegeruste kombuis met 'n tweeplaat-gasstoof, mikrogolfoond, yskas, breekware, eetgerei en kookgerei. 'n Bykomende houthut is beskikbaar vir ekstra gaste teen 'n bykomende koste.

Die badkamer is toegerus met 'n privaat, ingeslote stort met warm water en see-uitsigte.

Buitegeriewe sluit in 'n eikehout-dagbed onder 'n Kaapse As, ideaal vir ontspanning, sowel as ruim dekruimte om die omgewing te geniet.

Die eiendom is binne loopafstand van die strand, gewild vir branderplankry, vlieërbranderry en strandwandelings. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Jonathan K
Saam met lewensmaat
5.0
Absolutely fantastic. Janis was an amazing host. Met us at check-in, gave us a quick tour and told us a bit about Scarborough. The Oliv...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Tara C
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful wooden cabin with breathtaking views only half an hour out of the city. My husband and I had a wonderful staycation in the Ol...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Fred H
Saam met lewensmaat
5.0
Sehr speziell, sehr besonders. Zum 2. mal in der sehr besonderen Unterkunft übernachtet. Wieder in der treetop etage mit dem wunderbaren Deck und der ...
Sien meer
Apr 2025
Wesley H
Saam met lewensmaat
5.0
Was a great stay. Enjoyed the stay in the village and the venue was superb.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Joyce E
Saam met lewensmaat
4.8
Stunning plek, stunning view met alles wat ons nodig gehad het. Behalwe die trap. Ons het baie lekker gebly, was net nie bewus van die trappe nie.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Janis Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 12

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 80 Mountain Rise Road, Scarborough, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Scarborough Nature Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 995
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 995
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 995
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 80 Mountain Rise Road, Scarborough, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAabd34449b7c33b70a6bd60ac5d07a8ac2bdc3439b28c8c391253838186e7d93ce04648289eb2e765688b2980c98c742e4339?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 995 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 80 Mountain Rise Road Scarborough 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.19606 18.37583
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang