Schaefers' Halt | The Snug
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Weimershoek PTN 9 JT 81, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Schaefers' Halt | The Snug is geleë in die rustige Dullstroom-platteland, halfpad tussen Lydenburg en Dullstroom. 'n Ware toevlugsoord vir natuurliefhebbers, die eiendom bied rustige plattelandse verblyf op 'n skilderagtige plaas.
Die knus kothuis bied slaapplek vir tot 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad.
Die oopplan-leefarea sluit 'n gemaklike sitkamer met 'n kaggel, 'n TV, 'n eetarea en 'n volledig toegeruste kombuis met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolfoond in.
Gaste kan op die stoep ontspan terwyl hulle die asemrowende uitsigte oor die Steenkampsberg-bergreeks inneem. Die kothuis bied ook privaat braaigeriewe vir buite-etes en om in die vars plattelandse lug te ontspan.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Weimershoek PTN 9 JT 81, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Weimershoek PTN 9 JT 81, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang