Successfully reported

Schanskraal B&B

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Ronel S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Highly recommended. We had a lovely stay on the farm. It was so relaxing and our hosts left no stone unturned to make our stay special.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Katrin B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Unforgettable stay - Freestate hospitality at its best. Schanskraal is only a short drive away from the N1, an ideal overnight accommodation if you are on the way from/to the Cape to/from Johannesburg. The host gave a very warm welcome. The generous selection of delicious home-cooked delicacies left nothing to be desired. The room is spacious and furnished with style and a lot of attention to detail. There is a separate shower room and an extra toilet. Everything was very clean and neat. After just one restful night, we left the next morning, but we already know where we will stay next time. Thank you very much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Lekker gekuier, geëet en geslaap. Dankie vir die heerlike etes en die wonderlike gasvryheid waarmee ons ontvang is. Ons het te lekker gekuier! Baie mooi plaas en rustig. Kan beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marina
Schanskraal B&B
Dankie vir die mooi resensie. Was gaaf om julle te ontmoet.

Susan H
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Goed toegeruste eenheid. Gasvryheid en heerlike kos! Ideale oornagplekkie en gasvryheid maak dit selfs beter! Wens sommer om langer te kan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hermine V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Wonderlike wegbreek vanuit Harwar. Gasvryheid uit die hart uit. Ons verblyf by Schanskraal was 'n heerlike wegbreek in die rustige plaasomgewing. Ons kon lekker stap in die pragtige natuur en rustig in die aande by 'n vuur sit en kyk na die sterre. Die akkommodasie is lieflik en knus. Marina het ons so tuis laat voel en ons werklik op die hande gedra en bedien met haar gasvryheid. Heerlike, smaaklike ontbyt en aandetes met soveel fokus op persoonlike detail het werklik ons verwagtinge oortref. Dit wat hulle doen by Schanskraal is 'n passie en werklik om gaste tuis en welkom te laat voel. Niks is te veel gevra of te veel moeite nie. Sal definitief weer gaan. En almal aanmoedig om te gaan. Mens voel verkwik en asof jy nuwe vriende gemaak het as jy daar weggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marina
Schanskraal B&B
Hallo Rosa. Baie dankie vir die wonderlike resensie. Ons waardeer dit en kan nie wag om julle weer te ontvang nie. Groete, Marina en Isa

Susan H
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Beste verblyf. Lekkerste kos. Vriendelikste gasvrou. Niks te veel gevra. Baie lekker gebly. Heerlik geëet. Tuis gevoel in veilige omgewing. Gasvrou akkommoderend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marina
Schanskraal B&B
Baie dankie vir 'n baie mooi resensie. Word opreg waardeer. Groete.

Tommy L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Clean and safe with delicious catering and very friendly hosts. Absolutely fantastic service from the owners and so friendly. No matter what we needed, they were there to assist with our needs. We were greeted by our friendly hosts with a tasty platter of fresh bread, jams and various cheeses with fresh figs, and because it was our anniversary, a bottle of sparkling wine. The dinner and breakfast were first class, and for dessert after dinner, they hit us with their delightful signature malva pudding! Thanks, we will see you soon again for sure. The room was very clean, beautifully decorated with a beautiful bathroom and free WiFi. Of course, it is situated on a farm so that you get that ‘farmy atmosphere’ when you book in. There is a security gate that is locked at night so that we always felt safe. Our hosts were extremely friendly and catered to all our needs. We would surely recommend it to everyone we know and to future people we meet. Thanks again for everything. Heads up – if you are looking for a new and secluded fishing spot, speak to!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marina
Schanskraal B&B
Baie dankie!

Nadiah And Alphonso D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Ons verwagting oortref. Dit was heerlik. Ons was lanklaas so bederf. So welkom gevoel, wonderlike gasvryheid, skoon, stil en pragtig. Heerlike kos!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan G
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Lekker aandete en ontbyt. Baie vriendelike diens en lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Skoon, netjies, vriendelike diens. Baie lekker gebly. Aandete en ontbyt was baie lekker en ons was omtrent op die hande gedra. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schanskraal, Glen, Bloemfontein, 9321, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe29f19d7813d7d6546f3af8a94fdb115f65d2e0d8ce0dda26ccc2f9fd66c16d15a1adb7bf2c04ecb01e9cae97193d9729054?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 Schanskraal Glen 9321 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.938184988581 26.506542550913
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang