Successfully reported
+20

Schanskraal B&B

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schanskraal, Glen, Bloemfontein, 9321, Vrystaat
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Schanskraal B&B bied gerieflike verblyf in 'n ruim eenheid op die plaas Schanskraal 40 km noord van Bloemfontein naby die N1.

'n Regte plaasontbyt en aandete is ingesluit.

Dié gaste-eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die leefarea beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, koffie- en teemaakgeriewe, asook eetgerei en breekware. Die sitkamer is ingerig met 'n gemaklike rusbank en sluit gratis WiFi in.

Die privaat binnehof het 'n ingeboude braai en daar is onderdakparkeerplek direk langs die ingang.

Daar is stap- en bergfietsroetes op die plaas en 'n visvang- en piekniekarea langs die fontein.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Ronel S
Saam met lewensmaat
5.0
Highly recommended. We had a lovely stay on the farm. It was so relaxing and our hosts left no stone unturned to make our stay special.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Katrin B
Saam met lewensmaat
5.0
Unforgettable stay - Freestate hospitality at its best. Schanskraal is only a short drive away from the N1, an ideal overnight accommod...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Rene S
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gekuier, geëet en geslaap. Dankie vir die heerlike etes en die wonderlike gasvryheid waarmee ons ontvang is. Ons het te lekker gekuier! Baie mo...
Sien meer
Mei 2025
Susan H
Saam met vriende
5.0
Goed toegeruste eenheid. Gasvryheid en heerlike kos! Ideale oornagplekkie en gasvryheid maak dit selfs beter! Wens sommer om langer te kan bly.
Mei 2025
Hermine V
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlike wegbreek vanuit Harwar. Gasvryheid uit die hart uit. Ons verblyf by Schanskraal was 'n heerlike wegbreek in die rustige plaasomgewing. Ons ...
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Schanskraal, Glen, Bloemfontein, 9321, Vrystaat
  • Gaste dink Schanskraal B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schanskraal, Glen, Bloemfontein, 9321, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe29f19d7813d7d6546f3af8a94fdb115f65d2e0d8ce0dda26ccc2f9fd66c16d15a1adb7bf2c04ecb01e9cae97193d9729054?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 Schanskraal Glen 9321 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.938184988581 26.506542550913
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang